Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bredon Self-catering Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Bredon Self-catering Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Werner W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spectacular views, cozy cottage.

Wonderful stay in old stone cottage, spectacular vistas and well appointed in lush gardens with lots of birdlife.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanelie T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanelie T
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly. Glad nie koud gekry met die kaggels en warm beddens nie.

Baie dankie Sandy dat jy ons so tuis laat voel het. Sal jou plekkie beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jill B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill B
Saam met vriende

View amazing. Very clean and neat. Gardens unbelievable.

I would have liked to stay a bit longer and explore the amazing garden. Definitely need to go back you need two to three days. Hosts looked after us very well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willa B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabelagtigste, geselligste kothuis waarin mens dadelik tuis voel.

Selfs die puntenerigste reisigers sal in vervoering wees met hierdie plekkie. Dit is werklik ongelooflik. Skoon, goed toegerus, vol luukshede, mooiste uitsigte vanaf die stoep. Unieke en verfrissende swembad in die woud naby huisie. Ordentlike wyn wat wag met aankoms en vars blomme spesiaal neergesit oral in die huisie. Sandy is baie behulpsaam en sorg vir alles wat mens se hart kan begeer, vir 'n onvergeetlike wegbreek. Mens sal baie ver soek vir 'n beter en liefliker plekkie as hierdie. Elke sent werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa S
Saam met vriende

Die mooiste mooi! Ongelooflike hulpvaardige eienaars. Baie aandag gegee aan detail en gemak.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Ons sal vir seker weer gaan. Ons is omtrent bederf met wyn en genoeg hout vir die heerlike kaggels. Die gasoond gee probleme, dit vat baie lank om kos gaar te maak. Maar ek weet die eienaars sal dit dadelik hanteer. Dit is die vriendelikste mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bredon Self-catering Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, dit word waardeer. Ons vra om verskoning omtrent die gas oond. Ek was nie bewus van 'n probleem nie, dit sal definitief ons spoedige aandag kry.
Ons hoop om julle weer eendag te sien.
Groete
Sandy en Rob

Bredon Self-catering Cottage
Vanaf
R2 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Einde van Orchardlaan, h/v Applegarth, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3NGIzNDI1LTBiNjYtNDc1ZS04M2U4LTQzMDNjNjdjMWFiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 End of Orchard Lane Corner of Applegarth 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.59816007744 26.926632195107
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem