14 gaste
6 slaapkamers
7 beds
6 badkamers
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot 396, Diepkloof, Malgas, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Breede 340 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis langs die Breederivier in Malgas, Wes-Kaap, en dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers. Vier slaapkamers het koningingrootte-beddens en 1 daarvan het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders en die sesde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die 2 aparte badkamers het elkeen 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die huis het ook 2 gastetoilette met wasbakke.
Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, ysmasjien, oond, broodrooster, ketel, Nespresso-masjien, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv-kanale, asook gratis WiFi. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 16, 'n ingeboude braai, pizza-oond, tafeltennis, veerpyltjiebord en 'n uitsig oor die rivier.
Buite is daar 'n groen grasperk en 'n privaat jetty en skeepshelling.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 55
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Plot 396, Diepkloof, Malgas, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Breede 340 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 396, Diepkloof, Malgas, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang