Beskrywing
Hierdie eenheid het ’n oopplan-sitarea en ’n slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kombuisie bied ’n Snappy Chef-induksiestoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en ’n opwasarea met eetgerei en breekware. Ligte etes of peuselhappies kan hier gemaak word. Daar is ’n aangewese area met ’n tafel en stoele vir gaste om buite te braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Linne en badhanddoeke word voorsien. Tee en koffie word voorsien. DStv is ingesluit. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Huisreëls
- 'n Deposito word vereis om die bespreking te bevestig.
- Die balans van die betaling moet voor die inklokdatum betaal word.
- Ons kan ongelukkig nie tjeks of kredietkaartbetalings aanvaar nie. Jy kan gerus die balans met 'n direkte oordrag voor aankoms betaal of die balans nie later as die inklokdatum in kontant betaal nie.
- Gaste kan enige tyd vanaf 14:00 op die inklokdag inklok tensy iets anders gereël is. Uitkloktyd is teen 10:00 op die uitklokdag tensy iets anders gereël is.
- Die verblyf word nie skoongemaak gedurende jou verblyf nie, tensy iets anders gereël is. Skoonmaakmiddels word voorsien.
- 'n Bybetaling van R250 sal afgetrek word sou die huurders nie die perseel in 'n redelike toestand laat nie of nie indien gaste later as gespesifiseer uitklok.
Troeteldiere word nie toegelaat tensy iets anders gereël is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorg-tuinkothuis bestaan uit 2 slaapkamers en deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Die hoofslaapkamer bied 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer bied 2 enkelbeddens. Die leefarea is oopplan en beskik oor 'n sitkamer, eetkamer en kombuis. Die kombuis is goed toegerus met die nodige breekware en eetgerei, sowel as 'n stoof, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster, koffiemasjien en yskas/vrieskas. 'n Klein draagbare braai is ook beskikbaar, sowel as 'n buitebraai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Linne en badhanddoeke word voorsien. Tee en koffie word voorsien. DStv is ingesluit. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Huisreëls
- 'n Deposito word vereis om die bespreking te bevestig.
- Die balans van die betaling moet voor die inklokdatum betaal word.
- Ons kan ongelukkig nie tjeks of kredietkaartbetalings aanvaar nie. Jy kan gerus die balans met 'n direkte oordrag voor aankoms betaal of die balans nie later as die inklokdatum in kontant betaal nie.
- Gaste kan enige tyd vanaf 14:00 op die inklokdag inklok tensy iets anders gereël is. Uitkloktyd is teen 10:00 op die uitklokdag tensy iets anders gereël is.
- Die verblyf word nie skoongemaak gedurende jou verblyf nie, tensy iets anders gereël is. Skoonmaakmiddels word voorsien.
- 'n Bybetaling van R250 sal afgetrek word sou die huurders nie die perseel in 'n redelike toestand laat nie of nie indien gaste later as gespesifiseer uitklok.
Troeteldiere word nie toegelaat tensy iets anders gereël is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
484 Bitou Place, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang