+41
Gastehuis in Brenton-on-Sea

Brenton On Rocks

Sakpasdubbelkamers - geen see-uitsig
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenhede is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, broodrooster, mikrogolf, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas, broodrooster, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Huisreëls

Ontbyt is nie by die sakpas- en gesinskamers ingesluit nie, maar is teen ekstra koste beskikbaar. Dit moet 'n dag voor die tyd gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebroodkamer
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié wittebroodkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en instapstort. Die kombuisie is met 'n yskassie, broodrooster, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV en 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die see.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B met 'n Engelse Ontbyt ingesluit.

Huisreëls

Ontbyt is nie by die sakpas- en gesinskamers ingesluit nie, maar is teen ekstra koste beskikbaar. Dit moet 'n dag voor die tyd gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superieure kamer
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer is op die grondverdieping en het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Verder het die eenheid 'n basiese kombuisie wat met 'n yskassie, broodrooster, mikrogolf en tee- en-koffiemaakgeriewe. Die privaat balkon het 'n see-uitsig en daar is gratis WiFi en parkeerplek op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B met 'n Engelse Ontbyt ingesluit.

Huisreëls

Ontbyt is nie by die sakpas- en gesinskamers ingesluit nie, maar is teen ekstra koste beskikbaar. Dit moet 'n dag voor die tyd gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamers
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die slaapkamer het koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n TV. Die kombuisie is met 'n yskassie, roodrooster, mikrogolfoond en tee- en-koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid spog ook met 'n privaat balkon en 'n uitsig oor die see.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas, broodrooster, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Huisreëls

Ontbyt is nie by die sakpas- en gesinskamers ingesluit nie, maar is teen ekstra koste beskikbaar. Dit moet 'n dag voor die tyd gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-Strandhuis: Seagull Villa
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die luukse villa teen die see is met 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en stort. Die villa het ook 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en-koffiemaakgeirewe, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Verder spog die villa met 'n eetarea, sitkamer en 2 balkonne met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is nie by die sakpas- en gesinskamers ingesluit nie, maar is teen ekstra koste beskikbaar. Dit moet 'n dag voor die tyd gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

276 Steenbras Street, Brenton On Sea, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36241eb231953087a005fb021101d7b2aec0994d2bddca91f26de7c303b470be1d35ef18e232897b2b2176529c671a4cb652?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 166 5 1 5 276 Steenbras Street Brenton On Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.07453709355 23.027402758598

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang