Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brides Veil Chalet

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Merlyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 19

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 9 resensies vir Brides Veil Chalet
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.0/5
Gustav H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gustav H
Gesin met tieners

Mooi omgewing, huis kort aandag en skoonmaak.

Omgewing is baie mooi en rustig, huis is effens verwaarloos en kort bietjie aandag, maar het niks tekortgekom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Gesin met klein kinders

Beautiful mountains, rivers, waterfalls and forests.

The main bedroom has a waterfall view. Epic fireplace inside with ample wood. Caught bass in the dam. Awesome place to get completely away from the rat race.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brides Veil Chalet se terugvoer

Thank you so much, it was wonderful meeting you and hearing you definitely coming back.

Brides Veil Chalet
Jarita K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarita K

Baie lekker vakansie met asemrowende uitsigte!

Die ligging is perfek vir 'n rustige wegbreek in die mooi berge. Daar is genoeg mooi op die plaas dat jy nooit hoef rond te ry nie. Die huis is baie goed toegerus en presies wat mens kan verwag van 'n plaashuis (nie "fancy" nie, maar 'n lekker leefhuis). Daar is geen krag nie, maar die sonpanele hou die ligte aan en die gas-geiser en yskas-vriekas is baie gerieflik. Daar is baie stapplek op die plaas self - oor die berge en onder na die rivier toe. Merlyn is baie gaaf en behulpsaam. Ons beplan reeds nog 'n trippie om die natuurskoon in die somer ook te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Gesin met klein kinders

Goeie plek vir lekker gesintyd.

Lekker geïsoleerd in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brides Veil Chalet se terugvoer

Thank you so much, Chris.

Brides Veil Chalet
Bernice M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Bernice M
Gesin met tieners

Unhappy

I was not informed that you should not travel to this location with a sedan. That once you arrive you will not be near any shops. The roads are very bad to the nearest town - Himeville. Your sedan will get stuck on the driveway, and you will not be able to call for help as their is no cellphone reception so you will have to walk for about 4 km to the nearest farm. You might find shepherds along the way to assist you, but they will need to first attend to their cows before helping you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Gesin met klein kinders

Stunning views, breath-taking scenery!

Beveel dit definitief aan aan enige reisiger wat rus en vrede wil hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brides Veil Chalet se terugvoer

Thank you so much. It was wonderful to meet you and chat. See you on your next getaway.

Brides Veil Chalet
Ilana K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place to get away.

Tired of your everyday tourist destination? This is an amazing place that hides you from the rest of the world and gives you time to reset. Highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brides Veil Chalet se terugvoer

Thank you so much.

Brides Veil Chalet
Dawid N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid N
Gesin met klein kinders

Rustigste 10 dae van ons lewens.

Ons het vanaf die 27 Desember 2016 tot en met die 5 Januarie 2017 by Bride's Veil Chalet tuisgegaan, wat 'n besondere belewenis om so na aan die natuur te kon lewe. Besonderse gasvryheid beleef van Merlyn en haar man. Ongerepte natuurskoon, een middag 'n Elandkoei en kalf amper oor ons stoep geloop vanuit die vallei bergop. Hier kan jy van tyd en mens vergeet en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brides Veil Chalet se terugvoer

It was our absolute pleasure having you spend time at Brides Veil Chalet. We will keep the lantern safe that you left until your next visit as promised.

Brides Veil Chalet
Johan V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak, het toe nie eers daar geslaap nie. Ek sal dit vir niemand aanbeveel nie.

Wat 'n teleurstelling! Ek sal niemand in so 'n vervalle en vuil plek laat bly nie! Het foto's om te bewys, vriende en familie kon hul oë nie glo wat hul op die foto's gesien het nie. Als is vervalle! Plek benodig 'n make-over, als kom uit Noag se Ark en is vuil! Plek buite in die natuur is mooi, dankie Here daarvoor! Ons het nie kans gesien om op daai vodde ou bed te slaap en banke te slaap/sit nie en het onmiddellik in ons kar geklim en huis toe gery. Hulle behoort skaam te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 024
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 024
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 024
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 00:00
  • Adres: Glenara Farm, Lotheni, 3256, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5M2ZkZTdkLWU4NWUtNGY1NS04MGIxLTZlYTU2YWE3Mjk5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 024 per nag, vir 8 mense 9 5 1 4 Glenara Farm Lotheni 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 00:00-00:00 00:00 -29.521436672187 29.521167576313
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem