+60
Gastehuis in Bo-Karoo

Bridge View

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Ria B
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Weggesteekte juweel, uitstaande in alle opsigte. Beslis een van die heel beste gastehuise in Suid-Afrika. Ruim, skoon, lieflike uitsig, keurige binneversiering. Vele ekstras soos sjokolade en sjerrie. Welgedaan Margo, ons sal vir seker weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

"Home from home.". We had a very warm welcome on arrival. We enjoyed the overnight stay so much that we did not want to leave the following morning. Everything we needed was available in the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Bridge View bly nr. 1. Dis die tweede keer wat ons by Bridge View oornag. Pragtige cottage, smaakvolle interieur. Mooi uitsig oor die brug en rivier. Gasheer en gasvrou is baie behulpsaam. Ben het ons baie gehelp en vriendelik ontvang na 'n moeilike dag op die pad. Alles is net perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cyndie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

5-ster gasvryheid. Vir seker aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Dit was soos huis van die huis af. Die eienaars was baie gasvry en vriendelik. Ja, ons het baie lekker gebly. As ons kon, sou ons 10 sterre gegee het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uitstaande hoë-kwaliteit verblyf, hoogs aanbeveel! Hierdie verblyf kry sewe sterre: Dis volledig ingerig met toerusting van hoogste kwaliteit, vele bederfies en meer as net basiese kruideniersware. Die linne is uitstekend - baie dankie vir komberse, want duvets is te warm vir ons! Ons kom vir seker eendag terug om langer by hierdie stil, rustige toevlugsoord met die interessante, gasvrye eienaars te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phil M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Bridge View feeds the soul. Margo and Ben have thought of absolutely everything that guests might need and are the nicest hosts one can hope to meet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Beslis 'n goeie verblyf opsie. Pragtige plekkie, netjies en baie gerieflik. Die eienaars se gasvryheid oortref alle verwagtinge. Ons het ons oorslaap baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker gekuier met pragtige uitsig. Baie mooi! Van begin tot einde 'n wonderlike ervaring. Van aankoms het Margo en Ben ons tuis en welkom laat voel. Baie dankie vir al die bederfies en 'n sal vol hout, kon lekker vuurmaak en braai. Die plek is netjies en skoon met alle geriewe, beslis uitstekende gehalte. Die beste is die pragtige uitsig oor die brug en rivier, soveel geskiedenis. Spesiale mense wat vir ons dit baie spesiaal gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Otto V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gasvry, veilig, en netjies. Baie goeie gasheer en gasvrou, alles was goed versorg, kamer baie netjies, mooi uitsig oor die Oranjerivier, veilige omgewing, lekker gebraai, 'n plek waar ons vir seker sal wil terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Margo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R990
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R990
per nag (plek vir 3)
Bespreek

R3112, 85 Vaal Koppie Farm, Hopetown, 8750, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2b8aaa0fc5a8d3e63d1bf346ead15c59d277c6bf0aecfef27f6975189628a220dd829cde1ba784198c89d2bfe23057614fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 3) 51 5 1 5 R3112 85 Vaal Koppie Farm 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.571921621808 24.070253125551
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang