Brighton Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Brighton Lodge skuil in die eksklusiewe woonbuurt Somerstrand. Luuksheid, gerief, rustigheid en hartlike gasvryheid wag op jou by dié lodge. Dit is net 400 m van die strand af en stapafstand vanaf Boardwalk Casino, winkels en restaurante af. Dit is ideaal vir 'n gesin of reisigers wat smag na 'n wegbreek.

Daar is 10 smaakvol versierde en suite-eenhede met moderne geriewe. Elke eenheid is bekoorlik en uniek versier en het 'n gemaklike bed, badkamer, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, TV met sekere DStv-kanale, haardroër, plafonwaaier, ondervloerse verhitting, telefoon, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit WiFi, wasgoeddienste, 'n swembad en veilige parkeerplek in. Vervoer van en na die lughawe kan teen 'n addisionele fooi gereël word. Faksgeriewe is ook beskikbaar. 'n Weber is op versoek beskikbaar en toere na wildplase kan gereël word.

Brighton Lodge is naby die Addo Olifantpark, Shamwari, Schotia Safaris, Lalibella Wildpark, Kariega Wildpark, Seaview Wildpark, Kraggakamma Wildpark, SAMREC Pikkewynsentrum, Nelson Mandelabaai Slangpark en Museum.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Brighton Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false