+10

Broad Oaks Stay

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 31 Mrt 2026.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Broad Oaks Close, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Broad Oaks Stay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis op die eienaar se perseel in Somerset-Wes en dit is ideaal vir 'n paartjie.

Die kothuis met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV met Netflix, YouTube, DStv en gratis WiFi in die slaapkamer.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is en 'n tafel met stoele het.

Buite is daar nog sitplek en 'n uitsig oor die tuin.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Francois S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, kalm, gemaklik, genotvol. Baie lekker bly. Goeie, akkurate instruksies, vriendelike gasheer. Plekkie is baie netjies, skoon, alles wat mens be...
Sien meer
Nov 2025
Alba M
5.0
Perfek. Ja, was 100% net wat ek aan behoefte gehad het. Die prys, netheid en fasiliteite was perfek. Maklik gekommunikeer met die verhuurder.
Okt 2025
Snowy S
Saam met lewensmaat
5.0
Uiters netjiese, gerieflike verblyf in 'n pragtige omgewing. Heerlik! Baie netjies en vriendelike, behulpsame eienaar. Hoogs aan te beveel vir verblyf...
Sien meer
Okt 2025
Dieter K
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, central, safe. Great place to stay, very clean and exactly like the pictures. Nice and centrally located in a safe area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Lerato M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect hideout to unwind. Beautiful, there was privacy, in a safe neighbourhood and had all the necessities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 13 Broad Oaks Close, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Broad Oaks Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Broad Oaks Close, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA419c182e830625850810cc706a0e449d56bb65d5f6da8589440b0cb74151a10344c162fcf5a326a52125406547b2d4689a7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 13 Broad Oaks Close Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.062677529031 18.8523785784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang