- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Broadlands Plaas, Malmaison, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Broadlands Country House is 'n pragtig opgeknapte plaashuis in 'n koloniale styl. Dit is op 'n sitrusplaas in privaat besit geleë, in die hartjie van die Sondagsriviervallei.
Die gastekamers is ruim en stylvol versier en elk beskik oor 'n privaat ingang wat oopmaak op die luisterryke tuine en nabye meer. Elke kamer is ingerig met lugversorging, 'n waaier, 'n kluis, koffie- en teemaakgeriewe, perkallinne en 'n en suite-badkamer.
Smaaklike en voedsame etes word al fresco op die patio in die somer bedien en gedurende die wintermaande word dit in die eetkamer, langs die leeskamer, voorgesit. Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n gemeenskaplike, digitale satelliet-TV en 'n hele aantal ontspanning-areas buite. Die buitenste areas kyk uit oor die meer, tuine en boorde.
Doendinge in die nabyheid sluit in: safari's, Zipline-toere, voetslaan, fietsry, 9-putjie-gholfbane, wêreldgehalte-spa's en 'n wildekat-bewarea. Alle toere kan bespreek word by die bestuur van die gastehuis.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Broadlands Plaas, Malmaison, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
- Gaste dink Broadlands Country House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kirkwood Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Broadlands Plaas, Malmaison, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18