LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Broadlands Country House | LekkeSlaap
+25

Broadlands Country House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Broadlands Country House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Candice R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, wow, wow. A beautiful place to stay.

We loved our stay at Broadlands, it was beyond our expectations. So beautiful.

Gerhard V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Gesin met tieners

Wonderlike ou wêreldse sjarme en stylvolle 6 ster verblyf met tuisgemaakte etes en egte Suid-Afrikaanse gasvryheid.

Hulle het ekstra myl vir ons gesin gestap met lekker sakkie lemoene van Sondagsvallei en oproep na plaaslike slaghuis om te hoor of daar wildsvleis beskikbaar is, heerlik uitgerus tussen Bloemfontein en op pad na Oesterfees halfmarathon op Knysna.

Broadlands Country House's terugvoer

Thank you for your great review and we hope that you will visit us again at Broadlands Country House soon.
Best wishes, Nicole, Lisha and Patricia.

Broadlands Country House
Petro V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Besigheidsreis

Beste gastehuis waar ek al ooit gebly het!

Broadlands Country House was 'n fantastiese plek om te bly, dis BAIE mooi, stil, skoon en rustig en enige moeë sakepersoon se droom na 'n lang dag. Die opsies van selfsorg, braaifasilteite ens. maak dit ook 'n baie lekker plek. Die personeel was ook baie vriendelik en die kos uitstekend!

Broadlands Country House's terugvoer

Many thanks for your wonderful praise for our accommodation Broadlands Country House. We are thrilled you enjoyed your stay and hope you come back soon!
Regards,
Nicole And Lisha

Broadlands Country House
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Broadlands Plaas, Malmaison, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViYmFhZDBlLWUwYmQtNGEwOS04ZTYwLWQ4ZjkxZDE2YzYyMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Broadlands Farm Malmaison 6120 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.40929 25.363775
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!