LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+36
Gastehuis in Kirkwood

Broadlands Country House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Broadlands Farm, Malmaison, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Broadlands Country House is 'n pragtig opgeknapte plaashuis in 'n koloniale styl. Dit is op 'n sitrusplaas in privaat besit geleë, in die hartjie van die Sondagsriviervallei.

Die gastekamers is ruim en stylvol versier en elk beskik oor 'n privaat ingang wat oopmaak op die luisterryke tuine en nabye meer. Elke kamer is ingerig met lugversorging, 'n waaier, 'n kluis, koffie- en teemaakgeriewe, perkallinne en 'n en suite-badkamer.

Smaaklike en voedsame etes word al fresco op die patio in die somer bedien en gedurende die wintermaande word dit in die eetkamer, langs die leeskamer, voorgesit. Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n gemeenskaplike, digitale satelliet-TV en 'n hele aantal ontspanning-areas buite. Die buitenste areas kyk uit oor die meer, tuine en boorde.

Doendinge in die nabyheid sluit in: safari's, Zipline-toere, voetslaan, fietsry, 9-putjie-gholfbane, spa's en 'n wildekat-bewarea. Alle toere kan bespreek word by die bestuur van die gastehuis.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Broadlands Farm, Malmaison, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Gaste dink Broadlands Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Broadlands Farm, Malmaison, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4YTYxYWMwLTM0MGItNGFjNS04ZWJhLTY1ODBmMDYxMjA4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Broadlands Farm Malmaison 6120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.40929 25.363775