Bronx Guest House
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cathiestraat 41, Erasmus, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bronx Guest House is in Bronkhorstspruit en bied B&B en selfsorg-verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word in verskeie kamers met lugversorging en privaat ingange gebied. Elke kamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort.
Elke kamer het ‘n kombuisie wat toegerus is met ‘n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. ‘n TV met DStv en onbeperkte WiFi is ook in elke kamer beskikbaar.
Bronx Guest House bied ontbyt, middagete en aandete op versoek, asook ‘n skoonmaak- en wasgoeddiens. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien en die gastehuis bied 24 uur-ontvangs.
Die gastehuis is 500 m vanaf die naaste winkels en 3 km van die N4 af. Gaste kan ook die Anton Smit Beeldhoupark besoek, in die Bronkhorstspruitdam visvang en 4x4-roetes aanpak.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Nagportier
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Cathiestraat 41, Erasmus, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Gaste dink Bronx Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Erasmus Bronkhorstspruit Gauteng
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cathiestraat 41, Erasmus, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom