Brookes Hill Self-catering Suite

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Brookes Hill Self-catering Suite is ’n woonstel in ’n veilige kompleks in Humewood, Port Elizabeth. Die kompleks is lekker naby die strand en is slegs 4,2 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe.

Die woonstel het 2 slaapkamers met matvloere en 1 badkamer. Daar is ’n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Die leefarea lei na ’n klein, privaat stoep.

Daar is ’n swembad en veilige parkeerplek in die kompleks, en dit is ook naby die Boardwalk Entertainment Casino, die kaai en ander besienswaardighede binne ’n 5 km-radius.

Slaapplek

'n Bespreking by Brookes Hill Self-catering Suite sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Brookes Hill Self-catering Suite gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false