LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+36
Selfsorg in Brooklyn

Brooklyn Blok

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel Dvn R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Het heeltemal voldoen aan ons vereistes. Was rustig en veilig en baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank E
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Very comfortable, neat, clean and everything you need for a short stay. I had a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niekie J
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.8
Jul 2026

Gerieflik, skoon, veilig. Ek en my man het heerlik gebly, al was dit net een dag. Dit is perfek geleë vir waar ons moes wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anita
Brooklyn Blok
Baie dankie Niekie! Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Melisande D
1 nag
2.2
Mrt 2026

Do it all yourself. Felt rushed to plan a real dinner before 7. Nee. Was nie voor die tyd ingelig oor hekke wat jy self moet ooptrek en toe stoot nie, geen motor waarop hek hardloop. Sekuriteit sluit hekke 19:00, anders moet jy hul bel as jy later tuiskom, sodat hy die hek kom oopmaak.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Philip T
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Nice experience. Very nice, clean and functional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig, privaat en veilig! Ja, ons het baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflik, stil en netjiese verblyf. Pragtige gastekamer wat se spasie baie goed benut is. Het alles wat benodig word, selfs 'n mikrogolfoond en klein yskas. Selfs 'n plek om buite te sit. Baie gerieflik en netjies. Oor die straat stap van Brooklyn Mall, met veiligheidswag op diens. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Idette C
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Always a pleasure to stay at Brooklyn Blok. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 065
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 065
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 065
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1148 Duncan Street, Brooklyn Blok, Brooklyn, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0d45a2778f9171b3197719d078cc9b1761b94a4e99a3cd793c519d15f14d3fd7b58263daa8db8e8fc73963e3ae0447c4327?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 065 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 1148 Duncan Street Brooklyn Blok 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.769315 28.236188

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang