LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+12
Selfsorg in Brooklyn

Brooklyn Suite   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 279 Olivier Street, Brooklyn, Pretoria, 0075, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Brooklyn Suite bied oornagverblyf in 'n veilige kompleks naby die Universiteit van Pretoria en die meeste ambassades. Verblyf word op die eerste verdieping van die eienaar se huis gebied, maar dit is heeltemal privaat.

Daar is 2 en suite-gastekamers en 'n gemeenskaplike kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dié gemeenskaplike area het ook 'n sitarea met 'n TV.

Die East Room het 'n koningingrootte-bed en die West Room het 'n koninggrootte-bed. Albei kamers het lugversorging en en suite-badkamers met storte. Die West Room het ook sy eie koffiestasie en yskassie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Martie D
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename verblyf met alles wat nodig is en nog meer. Baie vriendelik ontvang. Netjies, skoon en modern met alles wat moontlik nodig mag wees. Ideale ...
Sien meer
Sep 2026
Conrad B
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Uitstekende verblyf en waarde vir geld, netjiese plek.
Aug 2026
Conrad B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte skoon en vriendelike verblyf. Vir seker het ons lekker gebly.
Aug 2026
Madelein C
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf - waarde vir geld - aangename ervaring. Hierdie pragtige eenheid is modern, netjies en skoon met alles wat ons nodig gehad het vir...
Sien meer
Jul 2026
Prof Hannes V
Saam met lewensmaat
5.0
Puik, alles smaakvol en netjies. Wenk, aangesien Brooklyn Suite binne 'n sekuriteit. Puik geriewe, finesse en baie goeie sekuriteit. Vriendelike ontva...
Sien meer
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

  • 279 Olivier Street, Brooklyn, Pretoria, 0075, Gauteng
  • Gaste dink Brooklyn Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

279 Olivier Street, Brooklyn, Pretoria, 0075, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4ed10759c4a93817233d2832453a60742d4691f51fcb3d2e8852923e4a54e477f2b6d1df15ad91112cf61673446d671e0ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 279 Olivier Street Brooklyn 0075 Gauteng 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -25.771577720715 28.241664555677