Brynbrook Huis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Brynbrook House is 'n moderne, smaakvol versierde selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers wat op 'n heuwel in die pragtige, rustige Noordhoek geleë is. Die area bied lieflike see- en berg-uitsigte, ideaal vir besoekers wat op soek is na 'n heerlike wegbreek uit die stadslewe.

Dié huis is volledig toegerus en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n tweede badkamer met 'n stort en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, wasmasjien, waterfilter, ketel, koffiemasjien, broodrooster, eetgerei, breekware, potte en panne. Ander geriewe sluit 'n eetarea, sitarea, DVD-speler, elektroniese kluis, TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in. Beddegoed, bad- en swemhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n balkon met 'n ketelbraai en lieflike uitsigte oor die see en berg.

Brynbrook House bied ook 'n swembad, Jacuzzi, braai-area, speletjieskamer, WiFi en parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Brynbrook Huis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Brynbrook Huis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za