Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buccara Wildlife Reserve

  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriuskloof-weg 1, Buccara Wildlife Reserve, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Buccara Wildlife Reserve bied bekoorlike verblyf aan die buitewyke van Graaff-Reinet en verwelkom gaste hartlik om dié deel van Suid-Afrika te ontdek en 'n avontuur van 'n leeftyd aan te pak. Die reservaat eer tradisie en spog met oorvloedige natuurskoon.

Verblyf word in die historiese Clifton Estates Manor, wat uit 1774 dateer, gebied en spog met 5 dubbelkamers wat ideaal is vir 'n gesinsvakansie. Die herehuis se atmosfeer herinner aan die fliek Out of Africa. Die stylvolle kamers spog met uitsigte oor die tuine en het koningingrootte-beddens, koninggrootte-beddens, of 'n kombinasie van koninggrootte-beddens en enkelbeddens. Elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, asook 'n ruim sitarea met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en WiFi. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis.

Die Clifton Main House is meer modern en het 'n oopplan-leefarea met 'n rustige atmosfeer. Dit beskik oor 4 slaapkamers en bied 'n huislike gevoel in die hartjie van Afrika. Elke slaapkamer spog met 'n uitsig oor die pragtige tuin en het koninggrootte-beddens, koningingrootte-beddens of 'n kombinasie van koningingrootte-beddens en enkelbeddens. Elke slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook lugversorging, 'n sitarea met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan ook snoeker, wat uit 1911 dateer, in die kuierarea speel, in die swembad afkoel, of die braaigeriewe gebruik.

Die Willow Slopes Lodge is met met koloniale argitektuur ontwerp, skuil onder die majestueuse Willow Slopes-kranse en word deur 'n groen grasperk omring wat die ideale plek is om tussen safari's te ontspan. Verblyf word in chalets met lugversorging, koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met storte gebied. Die hoofhuis beskik ook oor 2 slaapkamers met, onderskeidelik, 'n koninggrootte-bed en 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Elke chalet en die hoofhuis het 'n TV en gaste deel die 2 kombuise, 'n eetarea, sitarea, kroeg, vuurput, braai-area en swembad.

Buccara Wildlife Reserve se doel is om onvergeetlike ervarings aan gaste te bied. Gaste kan na 'n onvergeetlike kulinêre ervaring by die reservaat uitsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Buccara Wildlife Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Buccara Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Pretoriuskloof-weg 1, Buccara Wildlife Reserve, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Buccara Wildlife Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriuskloof-weg 1, Buccara Wildlife Reserve, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA885a074cdd5bc6de01d276b1c463d9706eb573d04ec0fcf3ebfe9493673285dcae30578afb1a506675ae567f86ba5f718f0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1 Pretoriuskloof Road Buccara Wildlife Reserve 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.157602342264 24.649252898148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang