6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 86 Kingfisher, Meerenbosch, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dié houthuisie is in die hartjie van die woud in Meerenbosch naby die strandmeer word deur bome en tjirpende voëls omring. Dit bied 'n toevlugsoord waar gaste in die natuur kan ontspan.
Buck Cabin is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed vir kinders in die derde slaapkamer. Gaste in hierdie 2 kamers deel 'n badkamer op die onderste verdieping met 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Die eetarea het 'n lieflike eetkamerstel en maak op die stoep oop.
Die stoep het sitplek en braaigeriewe en lei na die tuinarea met bykomende sitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wilhelm Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 86 Kingfisher, Meerenbosch, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Buck Cabin het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
86 Kingfisher, Meerenbosch, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang