Buckingham Place
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buckingham-weg 111, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Buckingham Place is 'n selfsorg-eenheid op die bestuurder se perseel in die voorstad Kloof in Durban. Dit is lekker naby Durban se middestad en is dus die ideale basis vir gaste wat die area wil verken.
Die eenslaapkamer-eenheid is perfek vir 2 gaste of 'n sakereisiger. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is met 'n yskassie, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en ketel toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit lei na 'n balkon met buitesitplek en 'n uitsig oor die tuin. Gratis WiFi, lugversorging en onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Gaste kan die nabygeleë Kloof Natuurreservaat besoek of die talle winkels en restaurante in die omliggende voorstede verken.
Slaapplek
’n Bespreking by Buckingham Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gerald Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Buckingham-weg 111, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Buckingham Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kloof KranztKloof Nature Reserve Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buckingham-weg 111, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom