- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Widenham Drive, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Buddy's Place is in Widenham, Umkomaas, 'n diepseeduik-dorpie aan die Suidkus, sowat 40 km vanaf Durban. Dié dorpie is veral bekend vir sy asemrowende Aliwal Shoal-koraalrif wat sowat 5 km vanaf die strand is.
Daar is 9 slaapkamers, so Buddy's Place is perfek vir 'n groot groep. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe en toegang tot gemeenskaplike badkamers.
Daar is 2 volledig toegeruste duikbote en ervare duikinstrukteurs en kapteine wat spesiale duikpakkette, duikskole en duiksentrums aanbeied. Daar is ook volledig toegeruste diepsee-hengelboot beskikbaar om gaste op visvanguitstappies te neem. Buddy Scuba fokus op avontuur en bied verskeie duikkursusse en vervoer na en van King Shaka Internasionale Lughawe.
Aliwal Shoal het 2 skeepswrakke, die Nebo en die Produce. Daar is ook verskeie haaispesies wat in dié waters rondswem.
Daar is tientalle ander besienswaardighede in die omgewing soos die Umkomaas Gholfbaan, die Empisini Natuurreservaat en Crock World waar jy na die wêreld se grootste krokodil kan gaan kyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Kamer 2 is op die grondverdieping van die huis en het 'n uitsig oor die swembad en voorste tuin. Die slaapkamer het 2 stapelbeddens en is ideaal vir 2 rugsakreisigers of 4 kinders. Elke kamer het 'n ketel, koffie, tee, melk, koekies en 'n haardroër. Die kamer deel die gebruik van die gemeenskaplike badkamers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe sluit ontbyt en koffiemaakgeriewe met koffie, tee en koekies in.
Huisreëls
Eksklusiewe duik pakkette word vir gaste aangebied kontak gerus vir tariewe.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 2 is op die boonste verdieping van die huis en het 'n dubbelbed. Die kamer deel die gebruik van die gemeenskaplike badkamers. Dit spog met 'n pragtige uitsig oor die swembad en die voortuin. Elke kamer het 'n ketel met koffie, tee, melk en koekies, asook 'n haardroër.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe sluit ontbyt en koffiemaakgeriewe met koffie, tee en koekies in.
Huisreëls
Eksklusiewe duik pakkette word vir gaste aangebied kontak gerus vir tariewe.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 3 is op die grondverdieping van die huis met 'n uitsig oor die swembad en die tuin. Hierdie slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n ketel met koffie, tee, melk en koekies, asook 'n haardroër. Die kamer deel die gebruik van die gemeenskaplike badkamers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe sluit ontbyt en koffiemaakgeriewe met koffie, tee en koekies in.
Huisreëls
Eksklusiewe duik pakkette word vir gaste aangebied kontak gerus vir tariewe.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 3 is op die grondverdieping van die huis met 'n uitsig oor die tuin. Hierdie slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en deel die gemeenskaplike badkamers. Elke kamer het 'n ketel met koffie, tee, melk en koekies, asook 'n haardroër.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe sluit ontbyt en koffiemaakgeriewe met koffie, tee en koekies in.
Huisreëls
Eksklusiewe duik pakkette word vir gaste aangebied kontak gerus vir tariewe.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 3 is op die boonste verdieping van die huis met 'n uitsig oor die tuin. Hierdie slaapkamer het 'n dubbelbed en en suite-geriewe. Verder is daar 'n TV, DVD's en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Eksklusiewe duik pakkette word vir gaste aangebied kontak gerus vir tariewe.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 3 is op die boonste verdieping van die huis met 'n uitsig oor die voorste tuin en swembad. Hierdie slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel die gemeenskaplike badkamers. Elke kamer het 'n ketel, koffie, tee, melk, koekies en 'n haardroër.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe sluit ontbyt en koffiemaakgeriewe met koffie, tee en koekies in.
Huisreëls
Eksklusiewe duik pakkette word vir gaste aangebied kontak gerus vir tariewe.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 1 is op die grondverdieping van die huis met 'n uitsig oor die tuin. Dit het 'n dubbelbed en deel die gemeenskaplike badkamers met die res van die kamers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Eksklusiewe duik pakkette word vir gaste aangebied kontak gerus vir tariewe.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 8 is op die boonste verdieping van die huis en het 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Die kamer deel die gebruik van die gemeenskaplike badkamers. Dit het 'n mooi uitsig oor die swembad en die voortuin. Elke kamer het 'n ketel met koffie, tee, melk en koekies, asook 'n haardroër.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe sluit ontbyt en koffiemaakgeriewe met koffie, tee en koekies in.
Huisreëls
Eksklusiewe duik pakkette word vir gaste aangebied kontak gerus vir tariewe.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 9 het 'n koningingrootte-bed en is op die boonste verdieping van die huis. Elke kamer het 'n ketel met koffie, tee, melk en koekies, asook 'n haardroër. Die kamer deel die gebruik van die gemeenskaplike badkamers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe sluit ontbyt en koffiemaakgeriewe met koffie, tee en koekies in.
Huisreëls
Eksklusiewe duik pakkette word vir gaste aangebied kontak gerus vir tariewe.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Kamer 2
- Tariewe sluit ontbyt en koffiemaakgeriewe met koffie, tee en koekies in.
- Kamer 7
- Tariewe sluit ontbyt en koffiemaakgeriewe met koffie, tee en koekies in.
- Kamer 3
- Tariewe sluit ontbyt en koffiemaakgeriewe met koffie, tee en koekies in.
- Kamer 4
- Tariewe sluit ontbyt en koffiemaakgeriewe met koffie, tee en koekies in.
- Kamer 6
- Tariewe sluit ontbyt en koffiemaakgeriewe met koffie, tee en koekies in.
- Kamer 8
- Tariewe sluit ontbyt en koffiemaakgeriewe met koffie, tee en koekies in.
- Kamer 9
- Tariewe sluit ontbyt en koffiemaakgeriewe met koffie, tee en koekies in.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.