LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Buffalo Drift - Captains Cabin | LekkeSlaap
+23

Buffalo Drift - Captains Cabin

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Yzerfontein, 3751, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 26)

Beskrywing

Buffalo Drift - Captains Cabin is die ideale wegbreekplek met toegang tot 'n privaat strand in Yzerfontein, 'n kusdorp 88 km van Kaapstad af. Dié rustieke, vrystaande huis is afgesonder om 'n groep vriende of 'n familie die kans te bied om lekker in privaatheid te kuier.

Dié rustieke huis beskik oor 7 slaapkamers met slaapplek vir tot 26 gaste. Vier van die slaapkamers het dubbelbeddens en 3 van die slaapkamers het 'n slaapsaal-styl met stapelbeddens. Dié slaapkamers het plek vir onderskeidelik 8, 6 en 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolf en lei na die leefarea. Daar is 'n kaggel in die sitarea en 'n lieflike braai-area met gemaklike buitesitplek.

Gaste kan op die privaat strand wandel en 'n skemerkelkie geniet terwyl hulle kyk hoe die flaminke oor die soutpan vlieg. Daar is ook restaurante en kroeë in die omtrek waar gaste plaaslike gasvryheid kan ervaar. Kinders kan in die duine speel, hawe toe gaan, op die bergfietsbaan resies jaag of die Leeupark besoek.

Let asb. dat daar 'n spoedgrens van 30 km/h is om die area se rustigheid te behou en wilde diere te beskerm. Gaste kan hul troeteldiere saambring indien dit vooraf gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Buffalo Drift - Captains Cabin sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 8 persone
4 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 6 persone
3 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 7
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 6 resensies vir Buffalo Drift - Captains Cabin
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Kusweg, Yzerfontein, 3751, Wes-Kaap
  • Gaste dink Buffalo Drift - Captains Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 26)
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 26)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Yzerfontein, 3751, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3M2UzNTU4LWNjMDMtNGJjYi04Y2ZkLWY4ZWUwYzE3NmEwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 000  per nag (plek vir 26) 6 5 1 4 Beach Road Yzerfontein 3751 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.332342505298 18.161258423279
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!