Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Lizl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Marius D - Okt 2023
Algehele gradering
Perfek vir 'n werk-oorslaap.
Buffalo Park Lodge se terugvoer
Goeie More Marius,
Ons waardeer jou positiewe terugvoer.
Dit maak ons trots dat ons gaste ervaar waarvoor ons so hard werk.
Daar is geen beter terugvoer as n gas wat ons weer sal besoek nie.
Sien jou gou weer!
Groete
Lizl Pottas
Cor M - Mei 2022
Algehele gradering
Daar was nie iets fout met die kuier nie, maar vir R1600 per nag verwag mens veel meer!
Buffalo Park Lodge se terugvoer
Geate Cor
Baie dankie vir jou terugvoering oor ons instansie. Enige resensie, positief of negatief, neem ons baie ernstig op.
Daar moes meer as een stel handdoeke in julle kamer gewees het. Dit is 'n fout aan ons kant en vra omverskoning daarvoor.
Ek is jammer dat ons plek in jou opinie oud en verwaarloos voorkom. Ons respekteer jou opinie rondom dit, maar voel nie dieselfde daaroor nie. Ons is baie trots op ons instansie en hoe dit vertoon. Ons sal wel gaan kyk waar ons nog kan verbeter in die spesifieke kamer waarin julle gebly het. Ons sal ook na die matras gaan kyk soos voorgestel.
Ten opsigte van die prys is ons reg in die mark vir ons omgewing.
Ons behou ons 3-ster gradering en dit word elke jaar hersien deur die ,"Tourism Grading Council of South Africa".
Ons hier by Buffalo is spyt dat jy nie die ervaring gehad het soos verwag nie.
Vriendelike Groete
Lizl Pottas
Bestuurder.
Hluphi M - Mrt 2022
Algehele gradering
Best customer care.
Natashja T - Des 2021
Algehele gradering
Netjiese, veilige en lekker oornagstop met vriendelike mense.
Buffalo Park Lodge se terugvoer
Hi Natashja,
Dankie vir die mooi resensie.
Vriendelike Groete
Lizl
Alida V - Jun 2021
Algehele gradering
Alles was baie lekker, van kos tot slaapplek.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 46 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Molopo-weg 59, Golfview, Mafikeng, 2745, Noordwes