LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Buffaloland Safaris - Giraffe Camp | LekkeSlaap
+13

Buffaloland Safaris - Giraffe Camp

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffaloland Wildsplaas, R40, Guernsey-pad, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 660 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Buffaloland-wildsplaas is in privaat besit en is in 1998 deur die Vastapane-familie gestig. Die instansie is daarop gerig om Afrika se natuurlike nalatenskap te bewaar, terwyl dit terselfdertyd 'n eksklusiewe Afrika-ervaring verseker. Buffaloland is slegs 'n klipgooi van die Krugerwildtuin af geleë en is die ideale plek om die Groot 5 te ontdek. Daar is ook ander unieke besienswaardighede in dié omgewing, wat 'n verskeidenheid onvergeetlike ervarings bied. Daar is natuurlik ook meer as genoeg rede om op die plaas te bly, waar 'n indrukwekkende verskeidenheid wildspesies te siene is. Jy kan ook langs die wemelende watergate ontspan of op 'n opwindende wildrit gaan.

'Giraffe Camp' is op die oostelike grens van die uitgestrekte Buffaloland-plaas geleë en bied 'n ontspanne bosveld-ervaring.

Dié gerieflike suites met lugversorging is ingerig met volledige en suite-badkamers en kombuise, wat dit die ideale opsie maak vir diegene wat op soek is na selfsorgverblyf. Ons wonderlike personeel sal vir die res sorg.

Die suites kyk uit oor 'n groot grasperk met inheemse bome. Laat jou siel toe om meegevoer te raak met die stadige ritme van Afrika: Ontspan langs die swembad of, vir 'n unieke geleentheid om die natuur ongemerk in te neem, gaan op 'n rustige wandeling na die voëlskuiling op die rand van die dam.

'Giraffe Camp' het 'n groot, beskutte boma tussen die bosse waar jy die sterrehemel in stilte van jou seilstoel af kan aanskou. As jy lus is om sosiaal te verkeer, kan jy die dag afsluit rondom 'n groot kampvuur terwyl jy jou dag se stories kan sit en vertel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 2 resensies vir Buffaloland Safaris - Giraffe Camp
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Buffaloland Wildsplaas, R40, Guernsey-pad, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kruger tot Canyons Limpopo
Vanaf R1 660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 660
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffaloland Wildsplaas, R40, Guernsey-pad, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyZDMyNzdkLWQxOGEtNGU1Zi05ZDAwLTg3Yjg4Y2ZkN2FiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 660  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 4 Buffaloland Game Farm R40, Guernsey Road 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.516968642689 31.095974734773
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!