LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+66
Gastehuis in Rietondale

Buffels Place Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Pride N
1 nag
5.0
Sep 2026

Exquisite. After a long day of travelling and handling meetings, Buffels was very welcoming. The place is so serene and peaceful. It was clean, relaxing and refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa V
1 nag
5.0
Aug 2026

Veilig, netjies en privaat. Die Loft is baie netjies en lekker privaat. Omgewing baie stil en mooi. Hierdie gastehuis en die Loft (kamer nr 4) is ons eerste keuse vir oorbly in die Moot. Kommunikasie word waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hattingh C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

By verre die mooiste plek waar ek nog ooit gebly het - en vir die prys? Wow! Net een woord - ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Highly recommended! Was a great stay. Convenient location and amazing customer service, would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Euniece V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Kamer was lieflik. Als wat nodig is. Heerlike pragtige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Amazing. This place is amazing, I would recommend it 10 out of 10 times! The bed is extremely comfortable and they make everything so easy. The room is perfect for a few nights' stay. Safety was amazing, they have space inside a garage to park your car. It is very quiet and peaceful, exceptionally clean and neat with impeccable attention to detail. The service from the hosts was also excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna P
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Ek het baie lekker gebly. Pragtige plek in 'n rustige en veilige omgewing. Die kamer was silwerskoon en die staf was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Fantasties. Perfek vir ons doeleindes. Was 'n fantastiese plek om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie C
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Lekker. Dis my 2de keer by Buffels Place en moet sê dis nog steeds skoon en netjies. Die omgewing is veilig en stil, geen geraas nie, en parkeering is ook veilig. Ek hou van die gastehuis want dit het garage parkeering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Gemaklik. Ons het baie lekker gebly, alles was maklik, baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 168

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Bespreek

116 Buffels Road, Pretoria, 0084, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceb5d597ce9e19e4d1ca14e3a0b0045183ed2fc75434ee288b54ca141e8e8df50c84064a331e8538c630f7b7f6e5b0304fe1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 116 Buffels Road Pretoria 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.727676 28.227268
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang