Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Rietondale

5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Rietondale van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Rietondale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rietondale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rietondale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rietondale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rietondale Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rietondale

Clivia Guest House bied gehalteverblyf vir sakereisigers, studente en oornaggaste in Rietondale, Pretoria. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en die hooftoegangspaaie. Die eenheid is op 'n residensiële per...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Rietondale

Tevrede Gastehuis bied verblyf in 'n bekoorlike ateljeewoonstel in Rietondale in Pretoria. Dié pragtige eenheid is op die eienaar se perseel en is ideaal vir 'n paartjie of 2 persone, wat op soek is na 'n gerieflik...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Villieria, Rietondale

Talana Cottage is aan die einde van 'n doodloopstraat in 'n boomryke woonbuurt in Villieria, Pretoria geleë. Dié ateljeewoonstel het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rietondale

Buffelsweg is in 'n rustige buurt in Pretoria naby die universiteite, hospitale en winkelsentrums geleë. Dié woonstel bied slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer op die eienaar se perseel. Die slaapkamer het 'n du...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR450
R338
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riviera, Rietondale

Pretoria Inn Pretoria Inn Self Catering Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die Riviera-woonbuurt van Pretoria. Dié gastehuis is 'n ou Pretoriaanse huis met houtvloere en staalplafonne. Pretoria ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rietondale

Rietondale Self-catering is op 'n residensiële erf in Rietondale, Pretoria, geleë en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dis naby Steve Biko Akademiese Hospitaal, Buitelandse Sake, Univ...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Villieria, Rietondale

298 on 34th is 'n bekoorlike tuinkothuis wat op die eienaar se perseel in Pretoria geleë is. Die woontel het slaapplek vir 2 gaste en is net 'n entjie se ry vanaf verskeie geriewe. Dié eenheid beskik oor 1 slaapk...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Rietondale

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria SSB, Pretoria

Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue is in Rietondale, Pretoria geleë en bied gehalte-verblyf vir sake-reisigers of gaste wat hul familie besoek. Die gastehuis is oorkant die straat van die Departement ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Villieria, Pretoria

Kniff un Gaffel is in die rustige buurt, Villieria in Pretoria geleë. Dit bied ouwêreldse bekoring én 'n unieke moderne styl. Dié gastehuis het 24 luukse kamers wat elkeen 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-be...

10% af Aanbod!
VanafR650
R585
per nag, vir 2 mense
B&B in Villieria, Moregloed

Agapanthus Guest House is 'n luukse huis met 8 slaapkamers. Elke kamer het sy eie badkamer, ingeboude kaste, 'n verwarmer, waaier, TV met sekere DStv-kannale en WiFi. Daar is 3 gesinskamers, elk met 1 dubbelbed en 1...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Rietondale akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za