LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bukela Game Lodge | LekkeSlaap
+39

Bukela Game Lodge

Wildsplaas
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Des 2020 tot 19 Des 2020.

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Karel Landman 342, Amakhala Wildreservaat, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R7 430 R4 953 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bukela Game Lodge is 'n luukse vyfster-lodge wat op 'n privaat wildreservaat in die Oos-Kaap geleë is. Die privaat reservaat skuil tussen die golwende heuwels 70 km vanaf Port Elizabeth en bied 'n rustige wegbreekplek en luukse safariverblyf.

Bukela Game Lodge beskik oor 2 luukse koningsuites, 2 luukse koning-/2-enkelbedsuites en 9 luukse safaritente met slaapplek vir 26 gaste in totaal.

Die luukse koningsuite het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, spa-bad, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n privaat houtdek, 'n kaggel, yskassie en 'n buitestort vir diegene wat braaf genoeg is.

Die luukse koning-/2-enkelbedsuite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die suite is apart van die hooflodge en dit word met houtpaadjies verbind.

Die luukse safaritent het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tent het ook lugversorging, elektriese komberse, 'n kroegie en houtkaggel. Daar is ook 'n oopplan-sitkamer en uitkykdekke.

Wild by Amakhala sluit leeus, jagluiperds, swart- en witrenosters, olifante, kameelperde, sebras en buffels in. Hulle loop vrylik oor die asemrowende riviervlakte in die hartjie van die malaria-vrye bewarea van 7500 hektaar rond.

Doendinge op die perseel sluit wildritte, begeleide wandelings, voëlkykgeleenthede en wildkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Bukela Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Karel Landman 342, Amakhala Wildreservaat, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bukela Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Greater Addo Oos-Kaap
was R7 430
Vanaf R4 953
per nag (vir 2 persone)
was R7 430
Vanaf R4 953
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Karel Landman 342, Amakhala Wildreservaat, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyK0BgvJaQjoW9ggUdVmMt7rC5k1ZVqoe54dJcX6V6C4t1cMevs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R7 430, nou Vanaf R4 953  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 342 Karel Landman Amakhala Game Reserve 6139 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-15:00 11:00 -33.572465283542 26.123590359943
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!