Bunkers Inn
- 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 The Drive, Bunkers Hill, East London, 5200, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bunkers Inn is 'n bekoorlike gastehuis wat gerieflike B&B-verblyf in Oos-Londen bied. Hierdie gastehuis is ideaal vir ontspannings- of sakereisigers en is naby geriewe en 'n gewilde gholfbaan.
Die gastehuis bied 'n verskeidenheid verblyf, insluitend 2 selfsorgeenhede en 8 standaardkamers wat almal lugversorging, DStv en gratis WiFi het. Al die kamers het gemaklike beddens en 'n privaat badkamer. Die selfsorgeenhede het 'n stoof, yskassie en mikrogolf waar gaste maaltye kan voorberei.
Gaste kan 'n volle Engelse of kontinentale ontbyt op die perseel geniet. Die gastehuis het privaat konferensiegeriewe wat vir klein konferensies en werkswinkels geskik is.
Vir diegene wat die plaaslike area wil verken, is Nahoon Beach net minder as 3 km weg, en daar is verskeie restaurante in die omgewing. Gaste kan ook doendinge soos strandstaptogte, natuurroetes, kanovaart, branderplankry en wildparke geniet, alles binne maklike bereik van Bunkers Inn.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 23 The Drive, Bunkers Hill, East London, 5200, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 The Drive, Bunkers Hill, East London, 5200, Oos-Kaap
Sien kaart- 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang