Buona Notte
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Laan 6, Victory Park, Randburg, 2195, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Buona Notte is 'n lieflike gastehuis in Linden, Randburg en dis naby Sandton, Rosebank, Craighall Park, Cresta en Parktown.
Die eiendom bied 4 losstaande eenhede en 4 dubbelkamers in die gastehuis. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Daar is ook gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Gaste het toegang tot die lieflike tuin en sprankelende swembad.
Die gastehuis is naby 'n paar restaurante, koffiewinkels, kunsgalerye en kruidenierswinkels.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Nagportier
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Italiaans
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3de Laan 6, Victory Park, Randburg, 2195, Gauteng
- Gaste dink Buona Notte het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Randburg Wes-Rand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Laan 6, Victory Park, Randburg, 2195, Gauteng