Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Burlington Bush Cottages

Selfsorg
Kothuis 2
Vanaf
Vanaf R2 150
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié grasdakkothuis het 'n ekstra groot koninggrootte-bed met perkallinne. Die privaat badkamer het 'n stort en pootjiesbad. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en tweeplaatstoof. Daar is ook 'n dek met 'n gasbraai en 'n uitsig oor die bosveld.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kindermatras vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders 0 tot 2 bly gratis.
- Kinders 3 tot 12 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.

Voorwaardes/Notas:
- Neem kennis van die grondpad na die verblyf. Doen asb. navraag oor die toestand van die pad voor 'n bespreking gemaak word.
- Inkloktyd is na 14:00.
- Uitkloktyd is teen 10:00.
- Gaste moet asb. die lodge laat weet hoe laat hulle van plan is om te arriveer.
- Rook is verbode in die kamers.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 3
Vanaf
Vanaf R2 150
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kothuis 3 het 'n ekstra groot koninggrootte-bed met perkallinne. Die privaat badkamer het 'n stort en pootjiesbad. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en tweeplaatstoof. Daar is ook 'n dek met 'n gasbraai en 'n uitsig oor die bosveld.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders 0 tot 2 bly gratis.
- Kinders 3 tot 12 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.

Voorwaardes/Notas:
- Neem kennis van die grondpad na die verblyf. Doen asb. navraag oor die toestand van die pad voor 'n bespreking gemaak word.
- Inkloktyd is na 14:00.
- Uitkloktyd is teen 10:00.
- Gaste moet asb. die lodge laat weet hoe laat hulle van plan is om te arriveer.
- Rook is verbode in die kamers.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 4
Vanaf
Vanaf R2 150
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié grasdakkothuis het 'n ekstra groot koninggrootte-bed met perkallinne. Die privaat badkamer het 'n stort en pootjiesbad. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en tweeplaatstoof. Daar is ook 'n dek met 'n gasbraai en 'n uitsig oor die bosveld.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders 0 tot 2 bly gratis.
- Kinders 3 tot 12 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.

Voorwaardes/Notas:
- Neem kennis van die grondpad na die verblyf. Doen asb. navraag oor die toestand van die pad voor 'n bespreking gemaak word.
- Inkloktyd is na 14:00.
- Uitkloktyd is teen 10:00.
- Gaste moet asb. die lodge laat weet hoe laat hulle van plan is om te arriveer.
- Rook is verbode in die kamers.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 1
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kothuis 1 is 'n smaakvolle grasdakkothuis met 'n ekstra groot koninggrootte-bed met perkallinne. Die privaat badkamer het 'n stort en pootjiesbad. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en tweeplaatstoof. Daar is ook 'n dek met 'n gasbraai en 'n uitsig oor die bosveld.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kindermatras vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders 0 tot 2 bly gratis.
- Kinders 3 tot 12 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.

Voorwaardes/Notas:
- Neem kennis van die grondpad na die verblyf. Doen asb. navraag oor die toestand van die pad voor 'n bespreking gemaak word.
- Inkloktyd is na 14:00.
- Uitkloktyd is teen 10:00.
- Gaste moet asb. die lodge laat weet hoe laat hulle van plan is om te arriveer.
- Rook is verbode in die kamers.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burlington Plaas, Salem, 6150, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyIcNnUPZWfHXLT8xsA5lhYGi1IGk4us5vuz4ffvk0CroFdkfoh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Burlington Farm Salem 6150 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.486625 26.4123127