Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Burnham House B&B

B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 44 resensies vir Burnham House B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Cindy C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy C
Gesin met klein kinders

Uitstekende B&B, sal nie beter kry nie. Mooiste uitsig vanaf jou kamer.

Sal Burnham House definitief vir enigiemand aanbeveel! Dit voel werklik soos "your home away from home". Baie tuis gevoel, die ontbyt was elke oggend uitstekend en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. My seuntjie het dadelik 'n band gevorm met en binne 4 dae baie lief geword vir haar! Sal beslis terugkeer wanneer ookal ek kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fatima K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima K
Enkelreisiger

Clean, great customer service and amazing view.

Best B&B I have ever stayed in! You feel like you’re home plus having an amazing view of the ocean, amazing customer service and great location in Umhlanga. It’s very convenient and close to most of the shopping centres and restaurants. It will be my every time stay when in Umhlanga!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

Great in all aspects. Most friendly staff. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B
Enkelreisiger

Beautiful sea view from the balcony.

The staff was welcoming and the room was clean. Had a beautiful sea view from the balcony. Breakfast was a treat. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ook nie baie tevrede nie.

Hulle was ook nie ingenome met ons troeteldier nie, alhoewel hulle dit so adverteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Burnham House B&B se terugvoer

Dear Mr Schoeman.
I am so sorry that you feel we do not like pets. I have just gotten off the phone to see where this could have gone wrong and how we can prevent it in the future.
As the website states, we can only take pets when it is communicated to the establishment. This is because we only have one pet-friendly unit which you were lucky to have been able to get because it's always in demand.
It seems that you made the booking request which we received and replied to a few minutes after 16h00. Then it seems that you sent another separate message once we had accepted the booking and this second message whereby you mention to bring a 5-month-old puppy was never received by us.
Nonetheless, I do believe that the ladies explained this to you and the pet-friendly room was amazingly available, this would be the only room we would allocate to anyone with pets. Again I'm truly sorry this confusion has caused you to believe that we do not like animals. We love them and that's why they have that whole bottom garden just for them when they visit us.

Burnham House B&B
Wickus V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wickus V

Fantastiese plek, voel tuis vandat jy daar aankom. Niks is te veel gevra nie, word sterk aanbeveel.

Beveel baie sterk aan as jy Umhlanga toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reneè M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reneè M
Enkelreisiger

Dit was absoluut fantasties!

Hierdie gastehuis is die beste gastehuis wat ek nog besoek het. Die ontbyt was puik en die bestuurspan was baie hartlik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was the best guesthouse we have stayed in.

I will go back anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anzelde W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelde W
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is an amazing pet friendly B&B that we will definitely visit again!

We made use of the pet friendly unit that has its own garden and its own entrance. We had such a lovely time and our dog was so happy! The room was cleaned daily, even our doggies bed was made up. The staff is so friendly and made us feel welcome in every way. The breakfast was delicious and the view breathtaking. We enjoyed every second and we will be going back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwrens N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens N
Enkelreisiger

Excellent.

Very nice thank you. Will definitely visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Baie nice, dankie. Sal beslis teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Burnham House B&B se terugvoer

Dear Louwrens,
Thank you for taking the time to let us know how your recent stay was with us. We look forward to your next visit.

regards
Jeannie
Burnham House B&B

Burnham House B&B
Subette C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Subette C
Gesin met klein kinders

We felt so welcome from the moment of our arrival.

It was very easy to find the B&B. We felt so welcome from the moment of our arrival. The staff is very well trained, they looked the part and could answer any of our questions. The rooms are exquisite and very clean. We were relaxed and enjoyed every moment of our stay. Thank you Burnham House B&B, you will definitely see us again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anet B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home. The guest's wishes are really the staff's demands. They go out of their way to accommodate the guest.

Burnham House is en het alles wat 'n gas kan verlang. Pragtige en gerieflike ligging. Naby inkoopsentrums, die strand, stappaaie en lekker eetplekke. Personeel bereid om met enigiets te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Immense attention to detail.

I would have liked to give everybody 10 stars. Superb service and friendliness. This has been my second visit and I will be back without doubt. Thank you very much to everyone who made us feel so special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin M
Enkelreisiger

Kan nie vir beter vra nie.

Werklik pragtig. Skoon, netjies, gerieflik en stil. See-uitsig is goed en parkering goed. Sal werklik weer terug as ek in area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gillian J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian J
Gesin met klein kinders

It is absolutely amazing.

The staff is amazing and they go out of their way to assist guests. The guest house is so clean and absolutely beautiful - overlooking the ocean!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, skoon en netjies en goeie professionele diens.

Burnham House was 'n pragtige gastehuis om in te bly en die kamer was lieflik ruim met 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda M

Netjies, stylvol en baie behulpsaam.

Ons was vriendelik verwelkom. Dit was skoon met 'n pragtige uitsig. Ontbyt was 5 ster. Hulle het spesiale moeite gedoen met ons versoeke. Kan dit enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie warm gevoel en pragtige see-uitsig.

Mense baie vriendelik en heerlike ontbyt by swembad met see-uitsig. Voel baie tuis en gemaklik. Net 10 min se stap van see af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne M
Enkelreisiger

Uitstekende verblyf en baie professionele diens.

Net 'n plesier om hier te bly. Pragtige kamers, goeie kos en uitstekende diens. Sal beslis weer in Burnkam House tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig is pragtig.

Netjies met pragtige uitsig. Die gastehuis was stylvol en geleë in 'n baie mooi area naby fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudette V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette V
Gesin met tieners

Absoluut fantasties!

Die staff is ongelooflik behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Vanaf die ontvangs tot die tyd wat ons uitgeboek het, was een groot plesier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy G
Besigheidsreis

Fantasties, sal enige tyd weer daar gaan bly.

Ek sal vir seker weer gebruik maak van Burnham House. Ek was vir besigheid daar en dit was baie ontspannend om daar te bly na 'n lang besige dag. Ek sal dit definitief in gedagte hou as ek weer daar vakansie wil hou ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri V
Enkelreisiger

Aangenaam. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Lekker gekuier. Dankie vir die geleentheid om my kinders te nooi vir ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Mooi uitsig en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gordon J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gordon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable accommodation.

Breakfast is very nice. Very helpful and friendly staff. Very safe. Clean facilities. Love the non-smoking policy. Parking a bit cramped on the property itself.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflike verblyf.

Ontbyt was baie lekker. Behulpsame, vriendelike personeel. Baie veilig. Skoon geriewe. Mal daaroor dat rook verbode is. Parkering is bietjie beknop op die perseel self.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wolfgang B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wolfgang B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet en dit het 'n baie goeie uitsig.

Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carle C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carle C

Dit was fantasties! Die uitsig, die kos, die verblyf en die mense!

Ek was verskriklik beïndruk met die gastehuis. Dit was my eerste alleen vakansie in Durban saam met my hond en hul het die ervaring amazing gemaak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine L
Gesin met klein kinders

Dit was regtig fantasties!

Vanaf die oomblik wat ons daar ontvang is totdat ons uitgeboek is was alles positief. Die personeel was hulpvaardig en vriendelik en het ons sommer dadelik tuis laat voel. Alles het vars en skoon gevoel in die kamers en die kos was uit die boonste rakke. Dankie Burnham House!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine G - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine G
Gesin met klein kinders

Awesome B&B. Wonderful staff and breakfast.

Lovely B&B. The staff were so friendly and helpful. Breakfast was superb. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid van self.

Die staf is baie vriendelik, dit is baie skoon en netjies. Julle gaan my binnekort weer sien, dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Molefe M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Molefe M
Gesin met klein kinders

Situated in a well established area with nice views of the ocean.

Situated in a well established area with nice views of the ocean. I would recommend that they also clean the rooms balconies especially the butler steel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia N - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia N
Besigheidsreis

It was perfect!

Sea view was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lois W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lois W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff and super safe

A great welcome, clean rooms, great views, and friendly staff without being pushy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William P - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William P
Enkelreisiger

Absolutely hospitable staff and management

A lovely B&B.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Besigheidsreis

Staff and food great!

My first visit to KZN. Even after arriving late, the staff welcomed me with open arms. The location and surroundings was just what I wanted. Very peaceful and I felt safe at all times. The fresh goodies and variety at breakfast made me late for an appointment! Thanx - to be recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco H - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco H
Gesin met klein kinders

Was nie wat ons verwag het nie.

Ons het in die familie-eenheid gebly. Die foto aanlyn laat dit baie ruim en lig lyk, maar die plek is eintlik baie kleiner as wat mens sou verwag na gelang van die foto's. Die WiFi vang nie op nie en die netwerk se kabel het ook nie gewerk nie. Die lugversorger se afstandsbeheer was stukkend, 'n mens moes uitloop en hom buite gaan afsit. Alles was egter baie skoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marion O - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marion O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dee met us when we arrived , which is an excellent service ethic.

Only one negative experienced is that whilst the breakfast was good-it was not very hot, and some of the muffins etc on the self service section were stale. Otherwise, a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soon C - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Soon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Goeie fasiliteit!

Nie heeltemal 4 sterre werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Fantasties!

Dit was ongelooflik. Die personeel was baie aangenaam en vriendelik. Awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaquleen M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaquleen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is verwelkom met 'n pragtige see-uitsig, professionaliteit en luukse verblyf.

Ons kan Burnham House B&B regtig aanbeveel. Dee en Jeanette het ons op die hande gedra en ons hoogtepunte was die heerlike ontbyt elke oggend, asook die skoon en luukse kamer met lugversorging na 'n besoek aan die strand. Dit was belis een van ons heerlikste vakansies ooit. Ons het heeltemal uitgerus huis toe gegaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miguel P - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miguel P
Besigheidsreis

Good stay

Nice in all regards.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke K - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke K
Gesin met klein kinders

Wonderlike see-uitsig.

Goed geleë. Personeel vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnham-rylaan 42, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjYjk3OGYzLWE1YjUtNDAyMy04MjRhLWIxZGQ4MzUyZThlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 42 Burnham Drive La Lucia 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.740927 31.077528