Bush Baby Selfsorg Woonstel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suidstraat 19, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bush Baby Selfsorg Woonstel bied 'n rustige wegbreek in die kusdorpie Mtunzini. Dié pragtige dorp spog met boomryke strate, verskeie voëlspesies, uitstekende strande en 'n subtropiese klimaat wat dit heel jaar lank die ideale vakansiebestemming maak.
Die selfsorg-eenslaapkamereenheid het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die oopplan-leefarea het 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oondjie, mikrogolfoond, stoofplaat, ketel en basiese toebehore toegerus. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan lekker gaan swem, visvang, bergfietsry, voetslaan, kanovaart, voëlkyk en by 'n verskeidenheid restaurante uiteet.
Slaapplek
’n Bespreking by Bush Baby Selfsorg Woonstel sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Suidstraat 19, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bush Baby Selfsorg Woonstel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mtunzini Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suidstraat 19, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom