+27
Selfsorg in Marlothpark

Bush Sanctuary

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1213 Oribi Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Bush Sanctuary is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Marloth Park. Dit is 'n fantastiese keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige ontsnapping na die bosveld waar hulle die omliggende natuur en vrylopende wildlewe kan geniet.

Hierdie huis met lugversorging bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Beide slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en albei en suite-badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n patio met buitesitplek, privaat plonspoel en braaigeriewe geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is maklik bereikbaar. Die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin is ongeveer 23 km weg, met die Lebombo-grens na Mosambiek ongeveer 32 km weg.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 1213 Oribi Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Inrolstort
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1213 Oribi Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe433eff9c49b76be2c65a3fb0a2e4c95f6af74076ebe3fcb56b6d154111abaadbd7694a0a3143aa4f83bfc9b763741fee8ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 1213 Oribi Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.359055037559 31.766036437434
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang