Bushbaby#2
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Bushbuck Lane, Monumentpark, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Bushbaby#2 is 'n unieke selfsorg-eenheid wat in 'n inheemse tuin in die stad Pretoria geleë is, ons fokus is om n stil rustige verblyf te bied vir gaste om te rus of in stilte te kan werk, waar gaste nagapies (bosbabas) kan sien wat deur die bome trek. Dit is ideaal vir sakeverblyf of n stil wegbreek met 'n perfekte sentrale ligging.
Dié eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid lei na 'n privaat oop patio met sitplek buite. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir jou voertuig. Die eiendom is gerieflik geleë net 2 minute vanaf die lughawe-hoofweg en 25 minute vanaf die lughawe. Dit is ook binne 10 minute vanaf vyf hospitale, 2 minute vanaf een van die beste SuperSpar-winkels in Pretoria, en 5 minute vanaf Castle Gate-sentrum. Baie ander gewilde bestemmings is binne 15 minute se ry, wat dit 'n ideale basis maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
*Neem asb Kennis dat dit n Geen Music Geen Partytjie eiendom is en geen ekstra dagbesoekers word toegelaat nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 11 Bushbuck Lane, Monumentpark, Pretoria, 0181, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Bushbuck Lane, Monumentpark, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang