+23
Selfsorg in Monument Park

Bushbaby#4

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 Bushbuck Lane, Monumentpark, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Bushbaby#4 is 'n unieke selfsorg-eenheid wat in 'n inheemse tuin in die stad Pretoria geleë is. Ons bied nnrustige stil admosfeer vir gaste om te rus of in stilte te werk, Hierdie rustige toevlugsoord bied gaste die seldsame geleentheid om nagapies (bosbaba's) te sien wat deur die bome beweeg, wat bydra tot die natuurlike bekoring van die omgewing. Die eenheid is ideaal vir sakeverblyf of n rustige wegbreek, wat 'n rustige ontvlugting bied terwyl dit 'n gerieflike sentrale ligging behou.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid lei na 'n privaat patio met sitplek buite.

Veilige parkeerplek word voorsien vir gaste se gerief. Die eiendom geniet 'n uitstekende ligging, net 2 minute vanaf die lughawe-hoofweg en 25 minute se ry vanaf die lughawe. Dit is ook binne 10 minute vanaf vyf hospitale, 2 minute vanaf een van Pretoria se top SuperSpar-winkels, en 5 minute vanaf Castle Gate-sentrum. Met baie gewilde bestemmings wat binne 15 minute se ry bereikbaar is.
* Neem asb Kennis dat hierdie n geen musiek geen partytjie verblyf is en geen ekstra dag gaste word toegelaat nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 11 Bushbuck Lane, Monumentpark, Pretoria, 0181, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

11 Bushbuck Lane, Monumentpark, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c235de3da04c1f113263f01e109948c903231daf19a16ca938d3fd92a5fd244c0d8782a77bdd527fc1f558a2181bd95ed9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 11 Bushbuck Lane Monumentpark 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7996803 28.2284924
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang