Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushman's Nek

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2025 tot 31 Jan 2026.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Hotelkamer
Slegs verblyf
Ateljee
Selfsorg
Wittebroodsuite
Selfsorg
Eenslaapkamer-houtkothuis
Selfsorg
Tweeslaapkamer-houtkothuis
Selfsorg
Drieslaapkamer-houtkothuis
Selfsorg
Tweeslaapkamer-chalet
Selfsorg
Drieslaapkamer-chalet
Selfsorg
Huisreëls

Slegs die aantal mense wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gaste-sertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word dat al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls gehoorsaam is.
Dit is die gas se plig om te verseker dat die oord kennis dra van enige spesiale behoeftes en dat hulp vooraf versoek is.
Gaste-sertifikate en ID moet met aankoms getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word.
Alle gaste moet bewus wees van die oord se reëls en die reëls gehoorsaam.
Inkloktye wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel.
Met aankoms moet gaste 'n voltooide en getekende vrywaringsvorm inhandig wat saam met die gaste-sertifikaat aan jou gestuur sal word.
Die vrywaringsvorm moet ingehandig word as jy inklok voordat jou sleutels oorhandig sal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushman's Nek Pad, Underberg Distrik, Drakensberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjYzJkMjI0LTg1YzctNDE3MC1iNDcyLTczZWEzYWNhZWEyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 Bushman's Nek Road Underberg District 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.84900063329 29.233610630035
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem