Bushmans River Lodge
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Merry Hill-rylaan 57, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Vanaf R5 760 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Bushmans River Lodge is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Kenton-on-Sea. Die huis bied asemrowende uitsigte oor die Boesmansrivier en is naby Kenton Marine. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.
Hierdie huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het koninggrootte-beddens, terwyl die oorblywende 3 slaapkamers elk 'n dubbelbed het. Daar is 3 badkamers met storte, terwyl 1 badkamers 'n bad het.
Die oopplan-leefarea het lugversorging en beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n pooltafel en etenstafel met sitplek vir 8. Die sitarea langsaan het gemaklike rusbanke.
Verder is daar 'n uitsigdek en 'n stoep met buitesitplek, 'n swembad en braaigeriewe. Daar is ook 'n gimnasium met 'n lieflike uitsig oor die onderste onderdakterras. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Merry Hill-rylaan 57, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Gaste dink Bushmans River Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kenton-on-Sea Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Merry Hill-rylaan 57, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap