Bushveld Bivouac Dragon Rock
4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed Farm, Portion 2, Mica, 1380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Bushveld Bivouac Dragon Rock is op 'n 300 hektaar-plaas met 'n wye verskeidenheid wild geleë en bied luukse selfsorgverblyf. Dit bied 'n boskampervaring wat onafhanklik van die plaaslike netwerk is. Die tent is ongeveer 4 km vanaf Mica geleë.
Hierdie privaat verhewe tent bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dragon Rock beskik oor 2 platforms, 'n dek met 'n vermaakarea en 'n onderste dek met die slaapkamer en badkamer. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed, plafonwaaier, kasspasie en 'n tee- en koffiestasie. 'n Kampbed vir 2 kinders word op versoek voorsien. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die vermaakarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die eetarea is geskik vir 4 gaste. Daar is ook 'n privaat plonspoel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan uitsigte geniet oor die majestueuse Klein Drakensberg-platorand met sy rooi sandsteenkranse en asemrowende sonsondergange vanaf die groot, privaat boma wat deur rotse omring word, geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed Farm, Portion 2, Mica, 1380, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed Farm, Portion 2, Mica, 1380, Limpopo
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang