- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot 370 Brommers Farm, Barberton, 3701, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Bushwhacked bied selfsorgverblyf in Barberton, Suid-Afrika. Die verblyf is aan die buitewyke van die dorp geleë en spog met 'n skilderagtige agtergrond van 'n onbewoonde vallei wat skouspelagtige uitsigte bied.
Verblyf is in 4 knus dubbelkamers in Bushwhacked se hoofhuis beskikbaar. Gaste in hierdie kamers het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, sitkamer en eetarea. Sommige kamers het ook 'n aparte sitarea. Daar is 2 slaapkamers in die hoofhuis met en suite-badkamers en gaste in die oorblywende 2 kamers deel 'n gemeenskaplike badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n stoep met braaigeriewe.
Vir buitelug-entoesiaste bied Bushwhacked toegang tot heerlike staproetes in die omliggende berge en valleie. Geskiedenisliefhebbers kan die Barberton-museum besoek en die noukeurig gerestoureerde ou goudmynwerkershuise met oorspronklike meubels verken. Verder kan gaste 'n reis al langs die geskiedkundige GeoTrail-roete aanpak.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Peter/Catherine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Plot 370 Brommers Farm, Barberton, 3701, Mpumalanga
- Gaste dink Bushwhacked het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 370 Brommers Farm, Barberton, 3701, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang