Butterscotch B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Butterscotch B&B is in Woodside geleë en bied selfsorg- en B&B-verblyf vir gaste wat Pinetown besoek.

Daar is 4 suites, Daisy, Ivy, Hibiscus en Rose, wat elkeen 'n privaat ingang en 'n patio het. Daisy en Ivy kan ook saam bespreek word as 'n kothuis vir 5 gaste, aangesien daar 'n deurgang tussen die eenhede is.

Die suites het lugversorging en het elkeen 'n koning- of koningingrootte-bed. Elke eenheid het 'n privaat badkamer. Die suites het elkeen 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler, WiFi, 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Engelse en Kontinentale ontbyt word in elke kamer of op die patio bedien.

Gaste kan op die patio ontspan, in die swembad afkoel of die ryk voëllewe aanskou. Daar is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar, waarvan 2 parkeerplekke beskut is.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Butterscotch B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]