7 gaste
2 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Dwarsweg Farm, George District, 6530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
By Grace is 'n selfsorgkothuis op 'n werkende kleinhoewe sowat 20 km vanaf George in die hartjie van die Tuinroete.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n matras vir 'n kind, 'n bababed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n matras vir 'n kind. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, mikrogolfoond, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is sitplek vir 4 gaste by die toonbank en die leefarea het rusbanke.
Die skuifdeure lei na die onderdakstoep met 'n braai-area en 'n etenstafel met 'n uitsig op die Outeniekwaberge. By Grace is naby die Groot-Brakrivier en 30 km vanaf Mosselbaai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Dwarsweg Farm, George District, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink By Grace het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dwarsweg Farm, George District, 6530, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang