12 gaste
5 slaapkamers
8 beds
3 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Garden Road, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
By The Beach selfsorg vakansiehuis is in Salt Rock, Noordkus, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspanne omgewing om hul vakansie te geniet.
Dié huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die vierde slaapkamer 'n dubbelbed het. Hierdie slaapkamers lei na 'n slaapsaal met 3 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv. Buite is daar 'n ruim onderdakbalkon met 'n etenstafel en 'n paar sonstoele. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n braai, 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby Salt Rock Beach en geriewe, soos winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 12 Garden Road, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
- Gaste dink By The Beach het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Garden Road, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang