C 4Ever
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Meelogie Avenue, Outeniqua Strand, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
C 4 Ever is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Outeniqua Strand. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorp in die Tuinroete kan verken en geniet.
Gaste het 'n keuse tussen die boonste eenheid of die onderste eenheid, afhangende van hul behoeftes. Beide eenhede beskik oor privaat ingange, gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, goed toegeruste kombuise en knus leef- en eetareas. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Beide eenhede bied gaste toegang tot 'n ruim balkon met uitsig oor die omgewing en braaigeriewe. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Outeniqua Strand is ongeveer 900 m weg, met ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid. George Lughawe is ongeveer 15 km weg. Ander naburige dorpe soos Groot Brakrivier, George en Mosselbaai kan maklik bereik word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Nikki Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 25 Meelogie Avenue, Outeniqua Strand, 6525, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Meelogie Avenue, Outeniqua Strand, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang