C-Chells holiday home
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13 Station Road, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
C-Chells Vakansiehuis bied gemaklike selfsorgverblyf in Port Shepstone, met pragtige see-uitsigte, 'n swembad en 'n braai-area. Die eiendom is gerieflik naby die strand geleë en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea sluit 'n tafel vir 4 in, en die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n slim-TV, WiFi en lugversorging.
Veilige parkering op die perseel is beskikbaar, met bykomende ruimte vir bote.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 13 Station Road, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
- Gaste dink C-Chells holiday home het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13 Station Road, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang