+26
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Scallop close, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

C-Renity is geleë in Vermont, Hermanus, 'n gebied wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, wynproe, kajakvaart en ikoniese besienswaardighede, insluitend Voëlklip-strand, Hermanus Country Market en Cliff Path.

Die akkommodasie bestaan uit 2 eenhede, Siesta en Sleep & Go. Siesta is 'n woonstel met 1 slaapkamer wat geskik is vir 2 gaste. Geriewe sluit in 'n wasmasjien, satelliet-TV met DStv, gratis 50 Mbps vesel-Wi-Fi, 'n binnenshuise braai en sonkragvriendelike kenmerke. Die eenheid is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n moderne badkamer met 'n stort. Dit bied ook veilige parkering op die perseel en 'n privaat ingang.

Sleep & Go is 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Geskik vir 2 gaste en is toegerus met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis 50 Mbps vesel, Wi-Fi en sonkragvriendelik. Let asseblief daarop dat hierdie eenheid 'n Weber-braai op aanvraag het.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit in visvang, wynproe, bergfietsry, voëlkyk en fietsry.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ronel G
5.0
Was a lovely stay. Was lovely. Hosts were very kind and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Jonathan V
Saam met lewensmaat
5.0
Soos ek hierbo aangehaal het, baie sielssalig gewees. Dit was vir my en my vrou 'n sielssalige verblyf gewees. Ons kon lekker mediteer en bid sonder e...
Sien meer
Des 2025
Morgan M
5.0
Peaceful area. Zelda and Nick were extremely welcoming and very friendly. Comfortable bed and great shower! All you might need when you...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Leon H
4.8
Baie ontspanne. Baie vriendelike mense wat omgee vir hul gaste en moeite doen om verblyf aangenaam te maak. Die TV kanale was nie na wense nie.
Jan 2025
Phozisa S
Saam met lewensmaat
3.4
It was not that bad. It was not what I expected. Maybe I didn't understand the advert because what I was expecting I didn't get. The ki...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 5 Scallop close, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink C-Renity het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Scallop close, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA880a375f1415bbc8f851301c148d7509106cefafdcd80fac198be8a2a42254859d4b0549ecd3f6487e088412d8e0b1f5f8a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 5 Scallop close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.419837 19.1483339
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang