C-Tunes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 136 Mimosa Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
C-Tunes is in Jeffreysbaai, 'n kusvoorstad in die Oos-Kaap, geleë. Hierdie ontspannende toevlugsoord is stapafstand van die strand af en bied alles wat nodig is vir 'n onvergeetlike verblyf.
Die eenheid bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n slim-TV, 'n gemaklike rusbank en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier en mikrogolfoond. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan veilige onderdakparkering, 'n swembad en 'n gemaklike onderdakbraai-area geniet, ideaal om te ontspan na 'n dag in die son.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 136 Mimosa Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 136 Mimosa Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang