7 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37 Swan, Aston Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
C-Zaam is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Astonbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek, aangesien dit 'n lieflike see-uitsig in die verte het en stapafstand vanaf die strand is.
Dié verblyf bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak, toilet, wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n enkelslaapbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Boonop het hierdie huis 'n sonkamer met 'n etenstafel en oorgenoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Daar is ook 'n gasbraai wat gaste kan gebruik. Hierdie sonkamer lei na 'n sonnige stoep met 'n pragtige uitsig oor die strandmeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Rouxve Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 35
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 37 Swan, Aston Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink C-Zaam het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Swan, Aston Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang