Pick your preferred language

English

Afrikaans

+26
Selfsorg in Athlone Park

Cabana Mio Holiday Apartments

42 gaste

3 slaapkamers

5 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 159 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Die eiendom is geleë in Amanzimtoti, 100 m van die strand af, en bied selfsorg-dupleks-chalets in 'n veilige kompleks met direkte toegang tot 'n skoon en rustige strand.

Die kompleks het sewe dupleks-chalets, elk 128 m² groot, wat tot 6 gaste kan akkommodeer. Elke chalet het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie slaapkamer maak oop na 'n balkon. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea is onder geleë. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het 'n tafel met 6 stoele en die sitkamer het lugversorging en 'n TV met DStv-kanale. Elke eenheid het 'n eettoonbank, en sommige eenhede het ingeslote balkonne met 'n tafel en 6 stoele, terwyl ander stoepe het wat geskik is vir eet.

Buite het elke eenheid 'n privaat patio met 'n ingeboude braai, betonmeubels en 'n paar plastiekstoele. Daar is ook 'n buitestort om af te spoel na die strand.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Augusta P
Gesin met tieners
5.0
Ware ontspanning! Hierdie is nou beslis een bestemming wat geen leë beloftes gemaak het nie. Alles was soos dit geadverteer was. Gemaklik, netjies, sk...
Sien meer
Sep 2024
Tercia E
Gesin met tieners
5.0
It was awesome staying there. Friendly neighbours taking care of visitors. It was relaxing and a very nice place to stay at. The beach ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Anneké B
Gesin met tieners
5.0
Rustig en heerlik ontspannend gewees. As gesin het ons dit baie geniet om in Cabana Mio Holiday Apartments tuis te gaan.
Jan 2024
Chibelihle C
Gesin met klein kinders
4.8
Quiet and wonderfully relaxing. It was awesome staying there, friendly cleaning staff, and the lady at the reception was very welcoming...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Chantelle K
Saam met vriende
4.6
Goeie ligging naby aan die see, het baie geniet. Baie goeie ligging naby aan die see.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Cally Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 159 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cabana Mio Holiday Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

159 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA692867e35fb8249c27cff900f87d901d54324d27aa2529a3059be6b12b9e95cebb3f5361f50f09a32c5498f797a670aef0ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 159 Beach Road Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.042413830875 30.895946576057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang