Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caithness @19 Villa

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caithness-weg 19, Walmer, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Caithness @19 Villa is 'n lieflike tuinkothuis met 'n aparte ingang. Dit is op die eienaar se eiendom in die stil en lowerryke area van Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en is ideaal vir 'n rustige wegbreek ver van die stad se gewoel.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n slaapbank sowel as genoeg kasspasie vir gaste se bagasie. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelslaapbank en oorgenoeg kasspasie vir gaste se bagasie. Daar is 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Dié eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met Netflix in die sitarea. Daar is ook gratis WiFi en 'n lessenaar beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat braai-area sowel as 'n gedeelde plonspoel. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandsbeheerde hek beskikbaar. Die eenheid is relatief sentraal, naby die vernaamste skole, hospitale en die middedorp van Walmer met winkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir Caithness @19 Villa
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Vaughn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Jaar gelys 1

Ligging

  • Caithness-weg 19, Walmer, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Caithness @19 Villa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caithness-weg 19, Walmer, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf29395dccb2aa056b755cd042be1221870d12abc8518c6eb2939d675372a5a1b7b1b05c3af1a2f03d8dbc5431ec619a5e5b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 5 5 1 4 19 Caithness Road Walmer 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978188 25.6048584
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem