- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Helshoogte Road, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Camberley Wines Cottages is pragtige selfsorgkothuise op die Camberley-wynplaas in die hartjie van Stellenbosch se wynlande. Dit is tussen Stellenbosch en Franschhoek, net 5 minute van Stellenbosch se middedorp af en net 45 minute van Kaapstad af.
Verblyf word aangebied in 'n luukse woonstel en 'n kelderwoonstel wat elk hul eie privaat ingang het. Elke eenheid het 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer, kombuis en leefarea. Elke kothuis het ook 'n balkon of stoep met buitesitplek en mooi tuin- en berguitsigte.
Die kothuise word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens is beskikbaar op versoek.
Gaste kan heerlik afkoel in die sprankelende swembad of lekker deur die tuin stap.
Die bekoorlike Café Pavé is op die plaas en bied koffie, 'n watertand ontbyt of luilekker middagete aan. Ontbyt en middagete van die kafee kan ook bestel en in die kothuise bedien word. Gaste kan ook wynproe op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die woonstel het lugversorging, bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en dubbelwasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en koffiemaker toegerus. Daar is 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n rusbank, sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kothuis lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n buitelug-eetstel. Die stoep bied 'n uitsig oor die tuin en swembadarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Let asb. dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen rakende die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
- Rook is verbode in die eenheid.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen kinders word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel het lugversorging, bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en dubbelwasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en koffiemaker toegerus. Die eetarea het 'n ronde etenstafel met sitplek vir 4. Daar is ook 'n sitarea met 'n rusbank, sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kothuis lei na 'n balkon met buitesitplek en 'n buitelug-eetstel asook 2 sonstoele. Die balkon bied 'n uitsig oor die tuin en swembadarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Let asb. dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen rakende die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
- Rook is verbode in die eenheid.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen kinders word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Gael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Kelderwoonstel
- Selfsorg
- Luukse Woonstel