Camdeboo Stay
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Suselle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Thalia J - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely.
Leon D - Mrt 2024
Algehele gradering
Very comfy and homely, lovely comfortable bed.
Debra R - Mrt 2024
Algehele gradering
Presies wat 'n mens wil hê vir oorslaap. Waarde vir geld!
Camdeboo Stay se terugvoer
Baie dankie Debra vir die goeie resensie, ek waardeer dit baie. Dit was ook baie aangenaam om julle as gaste te hê. Ek sal enige tyd weer vir julle as gaste wil hê. Ek hoop julle het veilig by julle bestemming aangekom. Groete
Mariaan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was 'n ware belewenis!
Camdeboo Stay se terugvoer
Mariaan, baie dankie vir jou mooi resensie, waardeer dit baie. Dit was lekker om julle te ontmoet en as gaste te verwelkom! Hoop ons sien weer eendag mekaar, julle is altyd welkom. Groete, Suselle
Liesel C - Mrt 2024
Algehele gradering
Regtig aangename verblyf.
Mary P - Mrt 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Liza G - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie vriendelik en die verblyf baie lekker.
Camdeboo Stay se terugvoer
Dankie Liza vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle as gaste te hê. Enige tyd weer welkom. Groete, Suselle
Tiana S - Feb 2024
Algehele gradering
Het baie lekker gebly met al die nodige geriewe beskikbaar.
Arthur C - Jan 2024
Algehele gradering
Accommodation and hostess were excellent.
Rob D - Jan 2024
Algehele gradering
Very comfortable self catering stay - home away from home.
Johan O - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies & veilig met vriendelike en goeie diens in jou eie taal.
Anneli R - Des 2023
Algehele gradering
Lekker rusplek na 'n lang rit op die langpad!
Johan K - Des 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Annatjie B - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens. Gerieflike kamer.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camdeboo-straat 3, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom